MattLo came into being as a result of a lack of practical, workplace-related tasks for learners working with computer applications. Our range of books includes tasks on spreadsheets, databases and the theory that supports computers and computer applications programs. The books are mainly directed at the Computer Applications Technology educator, but can be used much more widely.

We have a series of learner's books on CAT Theory and a guide to computer literacy. The guide is aimed at both the Grade 8/9 learner as well as at adults who are not yet completely computer literate. We also have a number of e-books available.

What makes MattLo unique?

  • The tasks in the teacher's books are entirely copyright-free and educators may make copies for classroom use.
  • Solutions are provided for all tasks.
  • An assessment instrument, e.g. a marking grid, is provided for each task.
  • A CD containing data files and the suggested solutions is provided with every teacher's book and with the 'Computer ABC' guide.
Our background
 
Both Anne Matthews and Magda Loots have many years of experience in the teaching of skills, in teacher education and distance education, and are also experienced and qualified assessors.

MattLo het ontstaan as gevolg van 'n gebrek aan praktiese werkplek-gerigte take vir leerders wat met rekenaartoepassings werk. Ons reeks boeke sluit take in oor sigblaaie, databasisse en die teorie wat rekenaars en rekenaartoepassingsprogramme ondersteun.  Die boeke is hoofsaaklik bedoel vir die opvoeder wat Rekenaartoepassingstegnologie onderrig, maar dit kan baie wyer gebruik word.

Ons het 'n reeks leerdersboeke oor RTT Teorie sowel as 'n gids tot rekenaargeletterdheid gepubliseer. Die gids se teikenmark is die Graad 8/9-leerder sowel as volwassenes wat nog nie heeltemal rekenaar-geletterd is nie. Sekere boeke word ook as e-boeke beskikbaar gestel.

Wat maak MattLo uniek?

  • Die take in die onderwysersboeke is heeltemal vry van kopiereg en opvoeders mag afskrifte vir klaskamergebruik alleenlik maak.
  • Oplossings word vir alle take voorsien.
  • 'n Assesseringsinstrument, bv. 'n afmerklys, word vir elke taak voorsien.
  • 'n CD wat datalĂȘers en die voorgestelde oplossings bevat, word saam met elke onderwysersboek en die 'Rekenaar ABC'-gids verskaf.

Ons agtergrond

Beide Anne Matthews en Magda Loots het baie jare ondervinding in die onderrig van vaardighede, in onderwysersopleiding en afstandsonder-wys en is ook ervare en gekwalifiseerde assessore. 

Make a free website with Yola